Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veter
veter [boodskap #136096] Sa, 27 Maart 2021 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skoenveters
Skoenveters
veter
Afbreking: ve•ter


Selfstandige naamwoord: veter
Meervoud: veters
Verkleinwoord: vetertjie
Meervoud van verkleining: vetertjies

Betekenis:
• 'n Tou of koord waarmee dele van kledingstukke, skoene, seile, ens. aan mekaar vasgeryg word.

Gebruik:
• Jou veter is los.

Sinoniem:
• rygkoord
• rygriem
• rygtou

Afgelei:
• skoenveter

Vertaling:
Engels: shoelace, boot-lace, stay-lace
Nederlands: veter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voortbring
Volgende onderwerp: volksvreemd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:34:51 MGT 2024