Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belig
belig [boodskap #136086] Sa, 27 Maart 2021 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belig
Afbreking: be•lig


Werkwoord: belig
Verlede tyd: het belig
Teenwoordige deelwoord: beligte

Betekenis:
• Lig op iets skyn om dit sigbaar te maak, of figuurlik, iets verduidelik, verklaar of toelig.

Gebruik:
• Flitse uit ons verlede belig die hede en dui die rigting na die toekoms aan.

Sinoniem:
• beskyn
• blootstel
• illumineer
• ophelder
• skyn
• verhelder
• verlig

Hiponiem:
• onderbelig
• oorbelig

Afgelei:
• beligting

Vertaling:
Engels: to illuminate, light, expose
Nederlands: belichten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bekyk
Volgende onderwerp: beman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:44:05 MGT 2024