Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nasionalis
nasionalis [boodskap #136076] Vr, 26 Maart 2021 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nasionalis
Afbreking: na•sio•na•lis


Selfstandige naamwoord: nasionalis
Meervoud: nasionaliste

Betekenis:
• 'n Aanhanger van die nasionalisme; persoon wat die belange van 'n spesifieke nasie bevorder.

Gebruik:
• Simon van der Stel was 'n Nederlandse nasionalis wat graag wou sien dat die nedersetting aan die Kaap in 'n Nederlandse kolonie ontwikkel.

Verwant:
• nasionalisme
• nasionalistiese
• nasionalistiesgesind

Vertaling:
Engels: nationalist
Nederlands: nationalist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werksku
Volgende onderwerp: tweedehands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:34:16 MGT 2024