Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » speelmaat
speelmaat [boodskap #136072] Vr, 26 Maart 2021 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
speelmaat
Afbreking: speel•maat
Samestelling: speel + maat


Selfstandige naamwoord: speelmaat
Meervoud: speelmaats
Verkleinwoord: speelmaatjie
Meervoud van verkleining: speelmaatjies

Betekenis:
• 'n Vriend wat saam met 'n kind speel.

Gebruik:
• Ek is nie jou speelmaat nie!

Sinoniem:
• maatjie
• vriend

Vertaling:
Engels: playmate
Nederlands: speelkameraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stapskoene
Volgende onderwerp: dubbelhartig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:31:08 MGT 2024