Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onaktief
onaktief [boodskap #136070] Vr, 26 Maart 2021 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onaktief
Afbreking: on•ak•tief
Samestelling: on- + aktief


Byvoeglike naamwoord: onaktief
Vergrotende trap: onaktiewer
Oortreffende trap: onaktiefste
Attributief: onaktiewe

Betekenis:
• Wat met niks besig is nie (en dus nie aktief is nie).

Gebruik:
• Die vulkaan is tans onaktief.

Sinoniem:
• arbeidsloos
• bewegingloos
• dadeloos
• dooierig
• inaktief
• inert
• dormant
• latent
• ledig
• leweloos
• lui
• lusteloos
• neutraal
• onwerksaam
• passief
• rustend
• stagnant
• werkloos
• traag

Afgelei:
• onaktiwiteit

Vertaling:
Engels: active
Nederlands: inactief, non-actief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kommerwekkend
Volgende onderwerp: stapskoene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:33:38 MGT 2024