Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hooimied
hooimied [boodskap #136061] Wo, 24 Maart 2021 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hooimied.
'n Hooimied.
Nog 'n hooimied.
Nog 'n hooimied.
hooimied
Afbreking: hooi•mied
Samestelling: hooi + mied


Selfstandige naamwoord: hooimied
Meervoud: hooimiede
Verkleinwoord: hooimiedjie
Meervoud van verkleining: hooimiedjies

Betekenis:
• 'n Groot hoop opeengestapelde hooi.

Gebruik:
• Die boer gooi die vars hooi op die hooimied.

Spreekwoord:
• Na 'n naald in die hooimied soek. ['n Onbegonne taak onderneem.]

Vertaling:
Engels: haystack
Nederlands: hooimijt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feëprinses
Volgende onderwerp: strykplank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:28:54 MGT 2024