Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klokhelder
klokhelder [boodskap #136020] Sa, 20 Maart 2021 12:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20221
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klokhelder
Afbreking: klok•hel•der
Samestelling: klok + helder


Byvoeglike naamwoord: klokhelder
Attributief: klokheldere

Betekenis:
• Intensiewe vorm van helder: besonder helder en duidelik; so helder soos 'n klok wat lui.

Gebruik:
• Die sangeres het 'n klokhelder stem.

Sinoniem:
• glashelder
• kristalhelder

Vertaling:
Engels: as clear as a bell
Nederlands: erg helder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagtegaal
Volgende onderwerp: dekorasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 10:34:15 MGT 2024