Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maker
maker [boodskap #136014] Sa, 20 Maart 2021 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
maker
Afbreking: ma•ker


Selfstandige naamwoord: maker
Meervoud: makers
Verkleinwoord: makertjie
Meervoud van verkleining: makertjies

Betekenis:
• Iemand wat iets maak; persoon wat iets skep of vervaardig.
• Die Skepper; God.

Gebruik:
• Die maker van die verklaring moes voorsien het dat dit later in sy verhoor gebruik sou word.
• Sou 'n sterfling regverdig wees voor God? Of 'n man rein wees voor sy Maker? [Job 4:17]

Sinoniem:
• vervaardiger

Afgelei:
• grapmaker
• fluitmaker
• kersmaker
• ketelmaker
• kakmaker
• kismaker
• kleremaker
• lawaaimaker
• meubelmaker
• planmaker
• pretmaker
• pruikmaker
• skerpmaker
• skoonmaker
• slotmaker
• tentmaker
• vredemaker
• vuurmaker
• wielmaker

Vertaling:
Engels: maker
Nederlands: maker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draadstrik
Volgende onderwerp: vuurkleur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:33:16 MGT 2024