Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vuurslag
vuurslag [boodskap #136010] Sa, 20 Maart 2021 08:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou met 'n vuurslag in haar linkerhand.
'n Vrou met 'n vuurslag in haar linkerhand.
'n Vuurslag.
'n Vuurslag.
vuurslag
Afbreking: vuur•slag
Samestelling: vuur + slag


Selfstandige naamwoord: vuurslag
Meervoud: vuurslae

Betekenis:
• 'n Metaalring waarmee 'n vuurklip geslaan word om vonke te maak.

Gebruik:
• 'n Tonteldoos bevat gewoonlik 'n vuurklip en 'n vuurslag.

Sinoniem:
• vuuryster

Vertaling:
Engels: fire striker
Nederlands: vuurslag, vuurijzer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurklip
Volgende onderwerp: vuurmaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:33:54 MGT 2024