Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seemyl
seemyl [boodskap #135995] Vr, 19 Maart 2021 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seemyl
Afbreking: see•myl
Samestelling: see + myl


Selfstandige naamwoord: seemyl
Meervoud: seemyle
Verkleinwoord: seemyltjie
Meervoud van verkleining: seemyltjies

Betekenis:
• 'n Eenheid vir afstand ter see, gedefinieer as 1852 meter.

Gebruik:
• As 'n skip teen een knoop vaar, lê dit 'n afstand van een seemyl per uur af.

Afkorting:
• sm.

Vertaling:
Engels: nautical mile
Nederlands: zeemijl

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: professie
Volgende onderwerp: myl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:44:09 MGT 2024