Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhoognaam
verhoognaam [boodskap #135992] Do, 18 Maart 2021 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhoognaam
Afbreking: ver•hoog•naam
Samestelling: verhoog + naam
Uitspraak: /fərˈɦʊə̯χˌnɑːm/


Selfstandige naamwoord: verhoognaam
Meervoud: verhoogname
Verkleinwoord: verhoognaampie
Meervoud van verkleining: verhoognaampies

Betekenis:
• Die naam wat 'n akteur of sanger gebruik as hy/sy optree.

Gebruik:
• Snotkop is die verhoognaam van Francois Henning, 'n bekende Afrikaanse en Sotho sanger.

Sinoniem:
• skuilnaam

Vertaling:
Engels: stage name
Nederlands: artiestennaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inenting
Volgende onderwerp: vertoonvenster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:52:27 MGT 2024