Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompetering
kompetering [boodskap #135985] Do, 18 Maart 2021 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kompetering
Afbreking: kom•pe•te•ring


Selfstandige naamwoord: kompetering
Meervoud:

Betekenis:
• (informeel) Die handeling van kompeteer; om in kompetisie te wees.

Gebruik:
• Gesonde kompetering moet aangemoedig en swak sportmangees moet uitgeroei word.

Sinoniem:
• kompetisie
• mededinging
• wedywering

Antoniem:
• samewerking

Vertaling:
Engels: competition
Nederlands: concurrentie

Nota:
• Nie noodwendig 'n goeie woord om te gebruik nie. Oorweeg eerder een van die sinonieme.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: intensiteit
Volgende onderwerp: opstandeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 21:14:50 MGT 2024