Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dolomiet
dolomiet [boodskap #135983] Wo, 17 Maart 2021 19:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dolomiet
Afbreking: do•lo•miet


Selfstandige naamwoord: dolomiet
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kalkagtige mineraal en gesteente; magnesiese kalkklip.

Gebruik:
Dolomiet is 'n algemene probleem in die gebied en sinkgate kom algemeen voor.

Sinoniem:
• jonasklip
• olifantklip

Afgelei:
• dolomieties
• dolomietgrot
• dolomietrots
• dolomietveld

Vertaling:
Engels: dolomite, magnesian limestone
Nederlands: dolomiet

Nota:
• Vernoem na die Franse geoloog Déodat Gratet de Dolomieu.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samewerking
Volgende onderwerp: intensiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 09:47:38 MGT 2024