Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » samewerking
samewerking [boodskap #135982] Wo, 17 Maart 2021 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
samewerking
Afbreking: sa•me•wer•king
Samestelling: samewerk + -ing


Selfstandige naamwoord: samewerking
Meervoud: samewerkinge

Betekenis:
• Die handeling om saam met ander te werk.

Gebruik:
• 'n Gebrek aan samewerking sal nog tot die maatskappy se ondergang lei!

Sinoniem:
• groepwerk
• harmonie
• kollektivisme
• koöperasie
• meewerking
• ondersteuning
• samespanning
• simbiose
• sinergie
• spanpoging

Antoniem:
• kompetisie
• mededinging
• wedywering

Afgelei:
• samewerkingsaksies
• samewerkingsooreenkoms
• samewerkingspan

Vertaling:
Engels: collaboration, cooperation, working together
Nederlands: samenwerking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reaal
Volgende onderwerp: dolomiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:50:36 MGT 2024