Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reaal
reaal [boodskap #135981] Wo, 17 Maart 2021 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reaal
Afbreking: re•aal


Selfstandige naamwoord: reaal
Meervoud: reale

Betekenis:
• (histories) 'n Ou Spaanse muntstuk.

Gebruik:
• Die Spaanse reaal is een van die eerste munte wat aan die Kaap die Goeie Hoop gebruik is.

Vertaling:
Engels: real
Nederlands: reaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbekend
Volgende onderwerp: samewerking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:58:40 MGT 2024