Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbekend
onbekend [boodskap #135980] Wo, 17 Maart 2021 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbekend
Afbreking: on•be•kend
Samestelling: on- + bekend
Uitspraak: /ˌɔn.bəˈkɛnt/


Byvoeglike naamwoord: onbekend
Vergrotende trap: onbekender
Oortreffende trap: onbekendste
Attributief: onbekende
Partitief: onbekends

Betekenis:
• Wat nie bekend is nie.

Gebruik:
• Die presiese grootte van die Kangogrotte is onbekend.

Spreekwoord:
Onbekend maak onbemind. ['n Mens hou nie van 'n onbekende persoon of saak nie.]

Sinoniem:
• obskuur
• ongekend
• ongeopenbaar
• oningelig
• onkundig
• uitheems
• vreemd

Antoniem
• bekend

Afkorting:
• onbek.

Afgelei:
• onbekendes
• onbekendheid

Vertaling:
Engels: unknown, unacquainted
Nederlands: onbekend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: faset
Volgende onderwerp: reaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:02:03 MGT 2024