Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gestalte
gestalte [boodskap #135978] Wo, 17 Maart 2021 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gestalte
Afbreking: ge•stal•te
Uitspraak: /χəˈstal.tə/


Selfstandige naamwoord: gestalte
Meervoud: gestaltes
Verkleinwoord: gestaltetjie
Meervoud van verkleining: gestaltetjies

Betekenis:
• Die vorm van 'n regopstaande mens.

Gebruik:
• Hy is klein van gestalte, maar so sterk soos 'n os.

Sinoniem:
• bou
• fatsoen
• figuur
• formasie
• gedaante
• postuur
• statuur
• voorkoms
• vorm

Afgelei:
• skyngestalte

Vertaling:
Engels: figure, shape, stature, appearance
Nederlands: gestalte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tegnologies
Volgende onderwerp: faset
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:19:29 MGT 2024