Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tegnologies
tegnologies [boodskap #135977] Wo, 17 Maart 2021 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tegnologies
Afbreking: teg•no•lo•gies
Uitspraak: /ˌtɛχ.nʊə̯ˈlʊə̯.xis/


Byvoeglike naamwoord: tegnologies
Vergrotende trap: tegnologieser
Oortreffende trap: tegnologiesste
Attributief: tegnologiese

Betekenis:
• Wat tegnologie betref (die tegniese aspekte).

Gebruik:
• Die meeste jongmense is tegnologies goed aangepas, maar talle van die ouer garde is tegnologies gestremd.

Afkorting:
• tegnol.

Verwant
• tegnologie
• tegnoloog

Vertaling:
Engels: technological
Nederlands: technologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaalhand
Volgende onderwerp: gestalte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 07:06:37 MGT 2024