Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaalhand
kaalhand [boodskap #135976] Wo, 17 Maart 2021 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaalhand
Afbreking: kaal•hand
Samestelling: kaal + hand


Bywoord: kaalhand

Betekenis:
• Sonder gereedskap of 'n wapen in die hand.

Gebruik:
• Die geharde manne van die Kalahari kan 'n gemsbok kaalhand vang.

Wisselvorm:
• kaalhande

Sinoniem:
• ongewapen
• ongewapend

Vertaling:
Engels: bare hand
Nederlands: blote hand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rittel
Volgende onderwerp: tegnologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 11:02:10 MGT 2024