Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misken
misken [boodskap #135974] Wo, 17 Maart 2021 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misken
Afbreking: mis•ken
Uitspraak: /məsˈkɛn/


Werkwoord: misken
Verlede tyd: het misken
Teenwoordige deelwoord: miskennende

Betekenis:
• Om iets nie te erken of na waarde te skat nie.

Gebruik:
• As mense nie vir hulle basies vryhede opstaan nie, sal hulle menseregte toenemend misken word.

Sinoniem:
• benadeel
• ignoreer
• geringskat
• miskyk
• onderdruk
• onderskat
• onderwaardeer
• ontken
• verontreg

Afgelei:
• miskenning

Vertaling:
Engels: to ignore, disregard, misjudge
Nederlands: miskennen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedaante
Volgende onderwerp: rittel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 19:24:16 MGT 2024