Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Asiaat
Asiaat [boodskap #135944] So, 14 Maart 2021 17:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Asiaat
Afbreking: A•si•aat


Selfstandige naamwoord: Asiaat
Meervoud: Asiate

Betekenis:
• Bewoner van Asië; persoon wat van Suidoos- of Oos-Asië afkomstig is.

Gebruik:
Asiate het 'n belangrike bydrae tot die ontwikkeling van Suid-Afrika gelewer.

Sinoniem:
• Asiër
• Oosterling

Hiponiem:
• Afgan
• Indiër
• Indonesiër
• Japannees
• Maleisiër
• Mongool
• Siamees
• Sjinees
• Viëtnamees

Verwant:
• Asiaties

Vertaling:
Engels: person from Asia, Asian
Nederlands: Aziaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fagot
Volgende onderwerp: staar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 20:27:37 MGT 2024