Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fagot
fagot [boodskap #135943] So, 14 Maart 2021 08:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20227
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fagot en 'n kontrafagot.
'n Fagot en 'n kontrafagot.
fagot
Afbreking: fa•got


Selfstandige naamwoord: fagot
Meervoud: fagotte

Betekenis:
• Blaasinstrument van hout met 'n dubbelriet.

Gebruik:
• Die toonmoontlikhede van die fagot is feitlik onbeperk.

Sinoniem:
• baspyp

Afgelei:
• fagotblaser
• fagottis
• kontrafagot

Vertaling:
Engels: bassoon
Nederlands: fagot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgekose
Volgende onderwerp: Asiaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 17:53:46 MGT 2024