Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » generasie
generasie [boodskap #135939] Sa, 13 Maart 2021 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
generasie
Afbreking: ge•ne•ra•sie


Selfstandige naamwoord: generasie
Meervoud: generasies
Verkleinwoord: generasietjie
Meervoud van verkleining: generasietjies

Betekenis:
• Mense van ongeveer dieselfde ouderdomsgroep.
• Dinge van dieselfde tydvak.

Gebruik:
• Taal word mondelings van generasie tot generasie oorgelewer.
• Die eerste generasie Toyota Corolla is in 1966 vrygestel.

Sinoniem:
• geslag
• leeftydsgroep

Afgelei:
• generasieduur
• generasiegaping
• generasiewisseling
• millenniërgenerasie

Vertaling:
Engels: generation
Nederlands: generatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: triomf
Volgende onderwerp: wintersonstilstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:50:36 MGT 2024