Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » visueel
visueel [boodskap #135934] Sa, 13 Maart 2021 17:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
visueel
Afbreking: vi•su•eel


Byvoeglike naamwoord: visueel
Attributief: visuele
Partitief: visueels

Betekenis:
• Wat die gesig of visie betref.

Gebruik:
• Die kunstenaar sukkel om sy emosies visueel uit te beeld.

Sinoniem:
• aanskoulik
• ooglik
• sienlik
• sigbaar
• waarneembaar

Afgelei:
• oudiovisueel

Verwant:
• visualiseer

Vertaling:
Engels: visual
Nederlands: visueel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halveer
Volgende onderwerp: storieboek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:38:24 MGT 2024