Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwek
verwek [boodskap #135925] Vr, 12 Maart 2021 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwek
Afbreking: ver•wek


Werkwoord: verwek
Verlede tyd: het verwek

Betekenis:
• In die lewe roep; kinders kry.
• (figuurlik) Iets veroorsaak of teweegbring.

Gebruik:
• Lameg was 182 jaar oud toe hy Noag verwek het. [Genesis 5:28]
• Die spotprent het groot opspraak verwek.

Sinoniem:
• baar
• genereer
• kweek
• oplewer
• produseer
• teel
• voortbring

Vertaling:
Engels: to father, sire, beget; cause, stir up, provoke, excite
Nederlands: verwekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smarag
Volgende onderwerp: konstruktief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:48:27 MGT 2024