Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smarag
smarag [boodskap #135924] Vr, 12 Maart 2021 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Smarag in kwarts.
'n Smarag in kwarts.
smarag
Afbreking: sma•rag


Selfstandige naamwoord: smarag
Meervoud: smaragde

Betekenis:
• 'n Waardevolle, groen edelsteen, 'n variëteit van beril met chemiese formule Be3Al2(SiO3)6, wat dikwels as juwele in juweliersware gebruik word.

Gebruik:
• Sy dra 'n borsspeld van smarag.

Hiperoniem:
• edelgesteente

Hiponiem:
• kopersmarag
• nikkelsmarag

Afgelei:
• smaragakkedis
• smaraggroen
• smaragkleurig

Vertaling:
Engels: emerald
Nederlands: smaragd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fondament
Volgende onderwerp: verwek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:28:33 MGT 2024