Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watergat
watergat [boodskap #135921] Vr, 12 Maart 2021 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
watergat
Afbreking: wa•ter•gat
Samestelling: water + gat


Selfstandige naamwoord: watergat
Meervoud: watergate
Verkleinwoord: watergaatjie
Meervoud van verkleining: watergaatjies

Betekenis:
• 'n Gat (depressie in die landskap) wat met water gevul is.

Gebruik:
• Die bokke drink by die watergat terwyl die krokodille vir hulle loer.

Verwant:
• dam
• keil
• plas
• poel
• put
• waterbron

Vertaling:
Engels: waterhole
Nederlands: waterput

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boetiek
Volgende onderwerp: kleinsielig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:42:42 MGT 2024