Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heenkome
heenkome [boodskap #135911] Do, 11 Maart 2021 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heenkome
Afbreking: heen•ko•me


Selfstandige naamwoord: heenkome
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Plek waarheen mens kan gaan waar dit veilig is, of waar 'n mens 'n bestaan kan voer.

Gebruik:
• Die droogte het talle boere genoop om 'n heenkome in die stad te gaan soek.

Sinoniem:
• beskerming
• lêplek
• rusplek
• onderdak
• onderhoud
• skuiling
• toevlug
• toevlugsoord

Vertaling:
Engels: place of refuge
Nederlands: heenkomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koraal
Volgende onderwerp: dennebos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:35:26 MGT 2024