Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » denotatief
denotatief [boodskap #135908] Wo, 10 Maart 2021 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
denotatief
Afbreking: de•no•ta•tief


Byvoeglike naamwoord: denotatief
Attributief: denotatiewe

Betekenis:
• Met betrekking tot die letterlike betekenis van 'n woord.

Gebruik:
• Die woord "vark" kan denotatief (met verwysing na die soogdier) of konnotatief (met verwysing na 'n morsige of ongeskikte persoon) gebruik word.

Sinoniem:
• letterlik

Antoniem:
• figuurlik
• konnotatief

Vertaling:
Engels: denotative
Nederlands: denotatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konnotatief
Volgende onderwerp: katedraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:42:38 MGT 2024