Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nekstut
nekstut [boodskap #135904] Wo, 10 Maart 2021 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nekstut word om 'n pasiënt se nek gesit.
'n Nekstut word om 'n pasiënt se nek gesit.
nekstut
Afbreking: nek•stut
Samestelling: nek + stut


Selfstandige naamwoord: nekstut
Meervoud: nekstutte

Betekenis:
• 'n Stut (of spalk) wat die nek beskerm.

Gebruik:
• Ná sy nekoperasie moes hy vir 3 maande lank 'n nekstut dra.

Vertaling:
Engels: neck brace, cervical collar
Nederlands: gipskraag, halskraag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grasbesem
Volgende onderwerp: hongerpyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:49:37 MGT 2024