Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurbraak
deurbraak [boodskap #135902] Wo, 10 Maart 2021 15:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurbraak
Afbreking: deur•braak
Samestelling: deur + braak(breek)


Selfstandige naamwoord: deurbraak
Meervoud: deurbrake
Verkleinwoord: deurbrakie
Meervoud van verkleining: deurbrakies

Betekenis:
• (figuurlik) 'n Belangrike gebeurtenis wat die weg na nuwe moontlikhede baan.
• Die handeling van deurbreek of die plek waar deurgebreek is.

Gebruik:
• Die ontdekking van penisillien was 'n groot deurbraak in die mediese wetenskap.
• Die Duitse Vloot het in 1942 bewys dat 'n suksesvolle deurbraak deur die Engelse kanaal binne hulle vermoë is.

Sinoniem:
• deurbreking
• deurgang
• indringing
• oorwinning
• sukses
• triomf
• vernuwing
• vooruitgang
• vordering

Vertaling:
Engels: breakthrough; breach
Nederlands: doorbraak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rassisme
Volgende onderwerp: grasbesem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:46:40 MGT 2024