Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rassisme
rassisme [boodskap #135901] Wo, 10 Maart 2021 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rassisme
Afbreking: ras•sis•me


Selfstandige naamwoord: rassisme
Meervoud:

Betekenis:
• Diskriminasie of vooroordeel teenoor mense van 'n bepaalde ras/etnisiteit, of 'n uiterlike kenmerk soos velkleur.

Gebruik:
• Mense wat hulle aan rassisme skuldig maak is net so veragtelik soos mense wat ander vir eie gewin as rassiste afmaak.

Sinoniem:
• rassediskriminasie

Verwant:
• rassis
• rassisties

Vertaling:
Engels: racism
Nederlands: racisme

Nota:
• Rasbewustheid is nie rassisme nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aardskudding
Volgende onderwerp: deurbraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:47:40 MGT 2024