Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aardskudding
aardskudding [boodskap #135900] Wo, 10 Maart 2021 13:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aardskudding
Afbreking: aard•skud•ding
Samestelling: aard(e) + skudding


Selfstandige naamwoord: aardskudding
Meervoud: aardskuddings
Verkleinwoord: aardskuddinkie
Meervoud van verkleining: aardskuddinkies

Betekenis:
• Waarneembare skudding in die aarde se oppervlakte as gevolg van die skielike vrystelling van energie in die aardkors.

Gebruik:
• 'n Aardskudding van 2.6 in sterkte is Dinsdag in Johannesburg gevoel.

Sinoniem:
• aardbewing
• aardskok
• aardtrilling

Vertaling:
Engels: earthquake
Nederlands: aardschudding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlinderslag
Volgende onderwerp: rassisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 06:47:41 MGT 2024