Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snelstrik
snelstrik [boodskap #135892] Wo, 10 Maart 2021 08:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snelstrik
Afbreking: snel•strik
Samestelling: snel + strik


Selfstandige naamwoord: snelstrik
Meervoud: snelstrikke
Verkleinwoord: snelstrikkie
Meervoud van verkleining: snelstrikkies

Betekenis:
• Deel van 'n pad waar motors se spoed deur owerhede gemoniteer word.

Gebruik:
• Die man jaag deur 'n snelstrik en besef sy flater toe hy die patrolliemotor agter hom gewaar.

Sinoniem:
• jaaglokval
• jaagstrik
• snelheidslokval
• spoedlokval
• verkeerslokval

Verwant:
• gatsometer

Vertaling:
Engels: speed trap
Nederlands: snelstrik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strooihalm
Volgende onderwerp: skroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:44:10 MGT 2024