Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geelhoutboom
geelhoutboom [boodskap #135890] Wo, 10 Maart 2021 07:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Geelhoutboom in Kaapstad aan die voet van Tafelberg.
'n Geelhoutboom in Kaapstad aan die voet van Tafelberg.
geelhoutboom
Afbreking: geel•hout
Samestelling: geel + hout + boom


Selfstandige naamwoord: geelhoutboom
Meervoud: geelhoutbome
Verkleinwoord: geelhoutboompie
Meervoud van verkleining: geelhoutboompies

Betekenis:
• 'n Immergroen boom van die genus Podocarpus met 'n liggeel hout, tot 40 meter hoog.

Gebruik:
• Die geelhoutboom is Suid-Afrika se nasionale boom, asook 'n beskermde boom wat nie sonder 'n lisensie gekap of beskadig mag word nie.

Sinoniem:
• geelhout

Vertaling:
Engels: yellowwood tree
Nederlands: geelhoutboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gespanne
Volgende onderwerp: strooihalm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:29:20 MGT 2024