Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skotvry
skotvry [boodskap #135884] Di, 09 Maart 2021 10:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skotvry
Afbreking: skot•vry


Byvoeglike naamwoord: skotvry
Attributief: skotvrye

Betekenis:
• Heeltemal vry.

Gebruik:
• Almal dink hy is skuldig, maar hy het skotvry daarvan afgekom.

Sinoniem:
• voëlvry

Vertaling:
Engels: scot-free
Nederlands: schotvrij, zonder schot

Nota:
• "Skot" is 'n Skandinawiese woord vir die belasting wat aan 'n landheer betaal moes word. Iemand wat die belasting vrygespring het, het dus skotvry daarvan afgekom.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geleidelik
Volgende onderwerp: kampplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:39:30 MGT 2024