Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varkhok
varkhok [boodskap #135882] Di, 09 Maart 2021 06:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
varkhok
Afbreking: vark•hok
Samestelling: vark + hok


Selfstandige naamwoord: varkhok
Meervoud: varkhokke
Verkleinwoord: varkhokkie
Meervoud van verkleining: varkhokkies

Betekenis:
• 'n Hok waarin varke aangehou en vetgevoer word.
• (figuurlik) 'n Baie vuil of deurmekaar plek.

Gebruik:
• Die boer maak die varkhok daagliks skoon.
• Die morsjors se kamer lyk seker ook soos 'n varkhok.

Vertaling:
Engels: pigsty
Nederlands: varkenshok, varkensstal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sjampoe
Volgende onderwerp: geleidelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:36:18 MGT 2024