Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sjampoe
sjampoe [boodskap #135881] Ma, 08 Maart 2021 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sjampoe
Afbreking: sjam•poe


Selfstandige naamwoord: sjampoe
Meervoud: sjampoes
Verkleinwoord: sjampoetjie
Meervoud van verkleining: sjampoetjies

Betekenis:
• Vloeibare middel waarmee hare gewas word.

Gebruik:
• Wat is die beste sjampoe vir droë hare?

Sinoniem:
• haarwasmiddel

Vertaling:
Engels: shampoo
Nederlands: sjampoo


Werkwoord: sjampoe
Verlede tyd: het gesjampoe

Betekenis:
• Met 'n haarwasmiddel behandel.

Gebruik:
• Die haarkapster sjampoe en kondisioneer haar klante se hare voordat sy dit knip en stileer.

Sinoniem:
• sjampoeneer

Vertaling:
Engels: to shampoo
Nederlands: shampooën

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seremonie
Volgende onderwerp: varkhok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:23:58 MGT 2024