Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bysiende
bysiende [boodskap #135878] Ma, 08 Maart 2021 17:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bysiende
Afbreking: by•sien•de
Samestelling: by + siende


Byvoeglike naamwoord: bysiende
Attributief: bysiende

Betekenis:
• Wat net van naby duidelik kan sien.

Gebruik:
• My ouma was bysiende en moes die koerant 10 sentimeter voor haar oë hou om die teks te kon lees.

Sinoniem:
• kortsigtig
• miopies
• stiksienig

Antoniem:
• versiende

Afgelei:
• bysiendes
• bysiendheid

Vertaling:
Engels: near-sighted, short-sighted
Nederlands: bijziende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pasgeborene
Volgende onderwerp: tranetrekker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:34:56 MGT 2024