Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misoginis
misoginis [boodskap #135871] Ma, 08 Maart 2021 07:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misoginis
Afbreking: mi•so•gi•nis


Selfstandige naamwoord: misoginis
Meervoud: misoginiste

Betekenis:
• 'n Persoon wat vroue haat.

Gebruik:
• Pasop, hy is 'n regte misoginis!

Sinoniem:
• vrouehater

Verwant:
• misoginie

Vertaling:
Engels: misogynist, woman hater
Nederlands: misogyn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: elegie
Volgende onderwerp: skeepsklerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:29:11 MGT 2024