Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akkordeon
akkordeon [boodskap #135868] So, 07 Maart 2021 17:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Akkordeon.
'n Akkordeon.
akkordeon
Afbreking: ak•kor•de•on


Selfstandige naamwoord: akkordeon
Meervoud: akkordeons
Verkleinwoord: akkordeontjie
Meervoud van verkleining: akkordeontjies

Betekenis:
• Musiekinstrument wat soos 'n groot konsertina lyk, maar klawers soos 'n klavier het.

Gebruik:
• Nico Carstens het meer as 1200 liedjies geskryf en op sy akkordeon gespeel.

Sinoniem:
• pensklavier
• trekklavier

Afgelei:
• akkordeonspeler

Vertaling:
Engels: accordion
Nederlands: accordeon, trekharmonica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kampvuur
Volgende onderwerp: harmonika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:32:45 MGT 2024