Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grieselig
grieselig [boodskap #135865] So, 07 Maart 2021 11:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grieselig
Afbreking: grie•se•lig


Byvoeglike naamwoord: grieselig
Attributief: grieselige

Betekenis:
• Wat angs, afgryse en afkeer oproep.

Gebruik:
• Haar laaste brief is hartverskeurend en dit is grieselig om te dink dat sy haar dood sien kom het.

Wisselvorm:
• grieselrig

Sinoniem:
• aaklig
• afskuwekkend
• grillerig
• huiweringwekkend
• makaber
• weersinwekkend

Afgelei:
• grieseligheid
• grieselrigheid

Vertaling:
Engels: grisly, creepy, gruesome
Nederlands: grieselig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurgang
Volgende onderwerp: pupil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:43:39 MGT 2024