Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brombees
brombees [boodskap #135861] So, 07 Maart 2021 09:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Brombees.
'n Brombees.
brombees
Afbreking: brom•bees
Samestelling: brom + bees


Selfstandige naamwoord: brombees
Meervoud: brombeeste
Verkleinwoord: brombesie
Meervoud van verkleining: brombesies

Betekenis:
• Bees van Sentraal-Asië met wye horings en lang hare wat soms tot op die grond hang, Bos grunniens.

Gebruik:
• Die brombees se lang hare beskerm die dier teen die koue.

Sinoniem:
• jak
• knoros

Vertaling:
Engels: yak
Nederlands: bromrund, jak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: migreer
Volgende onderwerp: reserwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:45:23 MGT 2024