Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verleen
verleen [boodskap #135845] Vr, 05 Maart 2021 16:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verleen
Afbreking: ver•leen


Werkwoord: verleen
Verlede tyd: het verleen

Betekenis:
• Iets aan iemand gee of toestaan wat die persoon tot voordeel sal strek.

Gebruik:
• Hy het sy lewe gewaag om my die hulp te verleen wat julle self nie kon gee nie. [Filippense 2:30]

Sinoniem:
• bied
• gee
• gun
• skenk
• toelaat
• toestaan
• uitreik
• verskaf

Afgelei:
• verlening

Vertaling:
Engels: to grant, give, render
Nederlands: verlenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dagdroom
Volgende onderwerp: prooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:41:40 MGT 2024