Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afwisseling
afwisseling [boodskap #135842] Vr, 05 Maart 2021 09:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afwisseling
Afbreking: af•wis•se•ling
Samestelling: afwissel + -ing


Selfstandige naamwoord: afwisseling
Meervoud: afwisselings
Verkleinwoord: afwisselinkie
Meervoud van verkleining: afwisselinkies

Betekenis:
• 'n Verandering na iets anders.

Gebruik:
• Die natuurlike afwisseling van seisoene maak dat jy teen die einde van die een begin uitsien na die volgende een.

Sinoniem:
• afwyking
• opvolging
• tussenspel
• variasie
• verandering
• vernuwing
• wisseling
• wysiging

Afgelei:
• afwisselend

Vertaling:
Engels: alternation, variation, change
Nederlands: afwisseling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: padaanwyser
Volgende onderwerp: matrikuleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:32:17 MGT 2024