Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ringdraer
ringdraer [boodskap #135840] Vr, 05 Maart 2021 08:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ringdraer
Afbreking: ring•dra•er
Samestelling: ring + draer


Selfstandige naamwoord: ringdraer
Meervoud: ringdraers
Verkleinwoord: ringdraertjie
Meervoud van verkleining: ringdraertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n dring dra. Tydens troues, 'n jong seun wat die ringe op 'n kussinkie dra.

Gebruik:
• 'n Ringdraer is meestal opsioneel in welke geval die strooijonker die ringe in sy sak sal dra.

Vertaling:
Engels: ring bearer
Nederlands: ringdrager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huweliksbevestiger
Volgende onderwerp: padaanwyser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:45:22 MGT 2024