Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » passer
passer [boodskap #135820] Di, 02 Maart 2021 19:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Passer.
'n Passer.
passer
Afbreking: pas•ser


Selfstandige naamwoord: passer
Meervoud: passers
Verkleinwoord: passertjie
Meervoud van verkleining: passertjies

Betekenis:
• Instrument met twee bene waarmee sirkels en boë getrek word.
• Ambagsman wat dinge herstel en aan mekaar sit (wisselvorm: paster).

Gebruik:
• Plaas die passer se skerp punt waar die sirkel se middelpunt moet wees en trek dan die ander been in die rondte om die sirkel te teken.
• As ek groot is wil ek 'n passer en 'n draaier word.

Afgelei:
• binnepasser
• holpasser
• krompassers
• passerdoos
• voetjiespasser

Vertaling:
Engels: compass; mechanic
Nederlands: passer; monteur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boottog
Volgende onderwerp: onvolwasse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:32:32 MGT 2024