Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boottog
boottog [boodskap #135819] Di, 02 Maart 2021 14:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boottog
Afbreking: boot•tog
Samestelling: boot + tog


Selfstandige naamwoord: boottog
Meervoud: boottogte
Verkleinwoord: boottoggie
Meervoud van verkleining: boottoggies

Betekenis:
• 'n Reis (tog) wat met 'n boot onderneem word.

Gebruik:
• Ek kan 'n boottog op die rivier aanbeveel.

Sinoniem:
• bootreis
• bootrit

Vertaling:
Engels: boat trip
Nederlands: boottocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komkommertyd
Volgende onderwerp: passer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:42:26 MGT 2024