Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paddaslagter
paddaslagter [boodskap #135805] Ma, 01 Maart 2021 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18880
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paddaslagter
Afbreking: pad•da•slag•ter
Samestelling: padda + slagter


Selfstandige naamwoord: paddaslagter
Meervoud: paddaslagters
Verkleinwoord: paddaslagtertjie
Meervoud van verkleining: paddaslagtertjies

Betekenis:
• 'n Groot stomp mes.

Gebruik:
• 'n Stomp mes word 'n paddaslagter genoem omdat dit waarskynlik die enigste ding is wat so 'n mes sal kan sny.

Sinoniem:
• kouter

Vertaling:
Engels: blunt knife
Nederlands: bot mes

Nota:
• Moontlik van die Maleise parang, wat "groot kapmes" beteken, en slagter, wat deur volksetimologie paddaslagter geword het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tienerlewe
Volgende onderwerp: vasbeslote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 17:54:22 MGT 2024