Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skooltaak
skooltaak [boodskap #135791] Sa, 27 Februarie 2021 12:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20218
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skooltaak
Afbreking: skool•taak
Samestelling: skool + taak


Selfstandige naamwoord: skooltaak
Meervoud: skooltake
Verkleinwoord: skooltakie
Meervoud van verkleining: skooltakies

Betekenis:
• 'n Taak of projek wat kinders leer om onafhanklik te werk, inligting in te samel en logies te organiseer.

Gebruik:
• Ouers is welkom om hul kinders met die skooltaak te help, maar moet asseblief nie oorneem of die taak namens die kind voltooi nie.

Sinoniem:
• klasprojek
• skoolprojek

Vertaling:
Engels: school project
Nederlands: schoolproject

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêrelddeel
Volgende onderwerp: sigaret
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:40:05 MGT 2024